Clarence Thomas

Clarence Thomas
Clarence Thomas

Mederegter van die Federale Hooggeregshof van die VSA
Ampsbekleër
Termynaanvang
23 Oktober 1991
President benoem deur pres. George H.W. Bush
Voorafgegaan deur Thurgood Marshall

Regter van die Appèlhof vir die Distrik van Columbië
Voorafgegaan deur Robert Bork
Opgevolg deur Judith Rogers

Voorsitter van die Kommissie vir gelyke geleenthede vir werknemers
Voorafgegaan deur Eleanor Holmes Norton
Opgevolg deur Evan Kemp

Assistent-minister van Onderwys vir burgerregte
Voorafgegaan deur Cynthia Brown
Opgevolg deur Harry Singleton

Persoonlike besonderhede
Gebore 23 Junie 1948
Pin Point, Georgia
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Amerikaner

Clarence Thomas (23 Junie 1948, Pin Point, Georgia) is 'n Amerikaanse juris en mederegter van die Federale Hooggeregshof van die Verenigde State van Amerika. Hy is slegs die tweede swart lid van die hooggeregshof. In 2022 is Regter Thomas een van ses uit nege regters wat in die saak van Dobbs v. Jackson Women’s Health Organization beslis dat die Grondwet van die Verenigde State geen algemene, federale reg op aborsie verleen nie, en dat inwoners van die individuele deelstate van die VSA voortaan by wyse van hul verkose verteenwoordigers die kwessie sal reël by wyse van staatswetgewing.[1]

  1. "Verreikende aborsie-uitspraak in die VSA". Maroela Media. Besoek op 27 Julie 2022.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search